NBT: Die enigste Afrikaanse boek van voorbeeldtoetse én antwoorde
Geronimo is die uitgewer van die enigste volledige Afrikaanse boek van voorbeeldtoetse en antwoorde om jou voor te berei vir toetse van akademiese en kwantitatiewe geletterdheid.
Jou mees bekostigbare opsie
Dit is ook verreweg die mees bekostigbare opsie – teen slegs R285 kan jy die boek binne twee dae afgelewer hê by jou woon- of werkplek. Hierdie aanbod verval einde Junie, so moenie talm nie.
Kwaliteit
Die boek is geskryf deur prof. Albert Weideman, ‘n kenner op die gebied van akademiese geletterdheid. Hy bied ook werkswinkels aan. Terloops, die boek sal jou voorberei vir énige toets van akademiese geletterdheid, ook die wat deur internasionale instansies vereis word.
‘n Bietjie versigtig? Ons verstaan! Die skakels hieronder sal al jou vrae beantwoord: