Die universiteit waar jy gaan aansoek doen om toelating, gaan heel waarskynlik versoek dat jy jou NBT-AKG toetsresultate insluit by jou aansoek. Daar is nou n spesiale aanbod op ons werkboek van oefentoetse en antwoorde: was R330, nou R285.
Waarom die korting? Wel, professor Albert Weideman, outeur van die boek, Akademiese geletterdheid: Vyf nuwe toetse, wil leerders aanmoedig om vroeg te begin roer. As jy betyds roer, sal jy jouself na behore kan beoordeel en jou sterk en swak punte kan identifiseer. Continue reading “Vir Graad 12s: afslag in eerste semester op AKG-werkboek”