Die NBT-AKG-toets – hoe kan ek voorberei?

NNT-AKG-toets.png

NBT: Die enigste Afrikaanse boek van voorbeeldtoetse én antwoorde

Geronimo is die uitgewer van die enigste volledige Afrikaanse boek van voorbeeldtoetse en antwoorde om jou voor te berei vir toetse van akademiese en kwantitatiewe geletterdheid.

Jou mees bekostigbare opsie

Dit is ook verreweg die mees bekostigbare opsie – teen slegs R285 kan jy die boek binne twee dae afgelewer hê by jou woon- of werkplek. Hierdie aanbod verval einde Junie, so moenie talm nie.

Kwaliteit

Die boek is geskryf deur prof. Albert Weideman, ‘n kenner op die gebied van akademiese geletterdheid. Hy bied ook werkswinkels aan. Terloops, die boek sal jou voorberei vir énige toets van akademiese geletterdheid, ook die wat deur internasionale instansies vereis word.

Bestel sommer nou.

‘n Bietjie versigtig? Ons verstaan!  Die skakels hieronder sal al jou vrae beantwoord:

  1. Is voorbereiding regtig nodig?
  2. Wie’s die outeur van die boek?
  3. Wat kan ek van die boek verwag?
  4. Moet ek dalk ‘n werkwinkel bywoon? 

2 thoughts on “Die NBT-AKG-toets – hoe kan ek voorberei?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s